Sean Garrison (19 Oktober 1937 – 2 Maart 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Up Periscope (1959) en Splendor in the Grass (1961), en in die televisiereekse The Name of the Game (1968) en Love, American Style (1969).
Filmografie Rolprente 1959: Up Periscope 1961: Splendor in the Grass 1966: Moment to Moment
Televisiereekse 1967: Dundee and the Culhane 1968: The Name of the Game 1969: Love, American Style 1979: The Secret Empire
Televisierolprente 1967: The Outsider 1970: The Challengers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu