Gregory Gaye (10 Oktober 1900 – 23 Augustus 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie Chan at the Opera (1936), Dodsworth (1936), Tovarich (1937), en Ninotchka (1939).

Filmografie Rolprente 1930: Renegades 1936: Charlie Chan at the Opera 1936: Dodsworth 1937: Tovarich 1939: Ninotchka 1944: Seven Doors to Death 1946: Passkey to Danger 1950: Flying Disc Man from Mars 1955: Creature with the Atom Brain 1955: King of the Carnival 1955: Wiegenlied 1958: Missile Monsters

Televisiereekse 1953: Commando Cody: Sky Marshal of the Universe 1960: The Roaring 20's

Televisierolprente 1955: Cradle Song

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu