Lamb of God is 'n Amerikaanse heavy metal groep vanaf Richmond, Virginia. Gestig in 1994 as Burn the Priest, die groep behels baskitaarspeler John Campbell, tromspeler Chris Adler, sanger Randy Blythe, en kitaarspelers Mark Morton en Willie Adler.
Lamb of God het al ag ateljeealbums gemaak, en drie DVDs. Die groep se gesaamentelike verkope is amper twee miljoen in die Verenigde State.
Diskografie Ateljeealbums 2000: New American Gospel 2003: As the Palaces Burn 2004: Ashes of the Wake 2006: Sacrament 2009: Wrath 2012: Resolution 2015: VII: Sturm und Drang 2020: Lamb of God 2022: Omens
Verwysings
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Eksterne skakels Amptelike webblad
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe