Tool is 'n Amerikaanse musiekgroep vanaf Los Angeles, Kalifornië. Gestig in 1990, die groep behels tromspler Danny Carey, kitaarspeler Adam Jones, en sanger Maynard James Keenan.
Lede Huidige lede Maynard James Keenan – voorsang (1990–nou) Adam Jones – kitaar (1990–nou) Danny Carey – tromme (1990–nou) Justin Chancellor – baskitaar (1995–nou)
Voormalige Paul D'Amour – baskitaar (1990–1995)
Diskografie 1993: Undertow 1996: Ænima 2001: Lateralus 2006: 10,000 Days 2019: Fear Inoculum
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe