Robert Francis (26 Februarie 1930 – 31 Julie 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente They Rode West (1954), The Bamboo Prison (1954), The Caine Mutiny (1954), en The Long Gray Line (1955).
Filmografie Rolprente 1954: They Rode West 1954: The Bamboo Prison 1954: The Caine Mutiny 1955: The Long Gray Line
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu