Ben Frank (2 September 1934 – 11 September 1990) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Death Wish II (1982) en in die televisiereekse I Spy (1965), Police Story (1973), en Battlestar Galactica (1978).
Filmografie Rolprente 1975: Jessi's Girls 1980: Don't Answer the Phone! 1982: Death Wish II 1986: Hollywood Zap
Televisiereekse 1965: I Spy 1973: Police Story 1975: Isis 1978: Battlestar Galactica
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu