Brian Forster (gebore 14 April 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Partridge Family (1970), Goober and the Ghost Chasers (1973), Partridge Family 2200 AD (1974), en Break a Leg (2007).
Filmografie Televisiereekse 1970: The Partridge Family 1973: Goober and the Ghost Chasers 1974: Partridge Family 2200 AD 2007: Break a Leg
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu