Donald Foster (31 Julie 1889 – 23 Desember 1969) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Lord Love a Duck (1966) en in die televisiereekse Lights Out (1946), One Step Beyond (1959), en The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1966: Lord Love a Duck
Televisiereekse 1946: Lights Out 1957: The Gray Ghost 1959: One Step Beyond 1959: The Twilight Zone
Televisierolprente 1951: Passaic: Birthplace of Television and the DuMont Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu