Leo Ford (5 Julie 1957 – 17 Julie 1991) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sailor in the Wild (1983), Spokes (1983), Leo & Lance (1983), en Passion by Fire (1986).

Filmografie Rolprente 1980: Flashbacks 1982: Style 1983: Sailor in the Wild 1983: Spokes 1983: Leo & Lance 1983: True Crimes of Passion 1983: New Zealand Undercovers 1983: Games 1986: Passion by Fire

Video's 1985: Santa Monica Boulevard 1986: Stiff Sentence 1986: Blondes Do It Best 1986: Starshots, Volume Four 1994: G.I. Jocks 1995: Catalina Blonds

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu