Die jaar 1641 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 16 Desember – Pous Urbanus VIII stel twaalf nuwe kardinale aan, waaronder Virginio Orsini, ridder van die militêre orde van Johannes van Jerusalem.

Geboortes John Keigwin, leier van 'n groep geleerdes wat poog om die Bybel in Kornies te vertaal († 1741) Onbekend – Leonard Plukenet, 'n Engelse plantkundige († 1706).

Sterftes 3 Januarie – Jeremiah Horrocks, Engelse sterrekundige (* 1618).

Kategorie:17de eeu