J. Don Ferguson (* 1933, † 1 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), My Cousin Vinny (1992), I Know What You Did Last Summer (1997), en Remember the Titans (2000).

Filmografie Rolprente 1981: The Loveless 1986: Maximum Overdrive 1986: Running Mates 1992: My Cousin Vinny 1997: I Know What You Did Last Summer 1997: Raney 2000: Remember the Titans 2000: Movievoyeur.com 2006: The Second Chance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu