Edward Fielding (19 Maart 1875 – 10 Januarie 1945) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sherlock Holmes (1916), Rebecca (1940), The Pride of the Yankees (1942), en Belle of the Yukon (1944).

Filmografie Rolprente 1916: Sherlock Holmes 1917: The Eternal Temptress 1917: The Beautiful Adventure 1930: Seeing Things 1940: Rebecca 1942: The Pride of the Yankees 1944: Belle of the Yukon 1944: Dead Man's Eyes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Sterftes in 1945 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu