Todd Edwards (gebore 17 September 1971) is 'n Amerikaanse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chillicothe (1999), Hoodwinked! (2005), Jeffie Was Here (2010), en Hoodwinked Too! Hood vs. Evil (2011).
Filmografie Rolprente 1999: Chillicothe 2005: Hoodwinked! 2010: Jeffie Was Here 2011: Hoodwinked Too! Hood vs. Evil 2014: The Marvel Experience
Video's 2001: Happy Endings Suck: The Making of 'Chillicothe'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers