Eddie Egan (3 Januarie 1930 – 4 November 1995) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The French Connection (1971) en Prime Cut (1972), en in die televisiereekse Police Story (1973) en The New Mike Hammer (1984).
Filmografie Rolprente 1971: The French Connection 1972: Prime Cut 1973: Badge 373
Televisiereekse 1973: Police Story 1975: Joe Forrester 1979: Eischied 1984: The New Mike Hammer
Televisierolprente 1980: Police Story: Confessions of a Lady Cop 2001: Making the Connection: Untold Stories of 'The French Connection'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu