Elwood Edwards (* 6 November 1949 – † 5 November 2024) was 'n Amerikaanse stemakteur. Hy is mees bekend as die stem van die Internet diens verskaffer America Online, wat hy vir die eerste keer in 1989 opgeneem het.

Hy is ook bekend vir sy rolle in die televisiereekse Today (1952), The Simpsons (1989), en The Tonight Show Starring Jimmy Fallon (2014).

Filmografie Televisiereekse 1952: Today 1989: The Simpsons 2014: The Tonight Show Starring Jimmy Fallon

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu