Louis Edmonds (24 September 1923 – 3 Maart 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent House of Dark Shadows (1970) en in die televisiereekse I Spy (1955), Dark Shadows (1966), en All My Children (1970).
Filmografie Rolprente 1970: House of Dark Shadows 1996: Dark Shadows 30th Anniversary Tribute
Televisiereekse 1955: I Spy 1960: Dow Hour of Great Mysteries 1966: Dark Shadows 1970: All My Children
Televisierolprente 1969: Dead of Night: A Darkness at Blaisedon
Video's 1999: Dark Shadows on Location 2006: The Mistress of Collinwood: Miss Joan Bennett 2009: Dark Shadows: The Vampire Curse
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu