Pete Duel (24 Februarie 1940 – 31 Desember 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Gidget (1965), Love on a Rooftop (1966), en Alias Smith and Jones (1971).

Filmografie Rolprente 1969: Generation 1970: Cannon for Cordoba

Televisiereekse 1965: Gidget 1966: Love on a Rooftop 1970: The Psychiatrist 1971: Alias Smith and Jones

Televisierolprente 1970: The Young Country 1971: How to Steal an Airplane 1972: The Scarecrow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu