Donnie Dunagan (gebore 16 Augustus 1934) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mother Carey's Chickens (1938), Son of Frankenstein (1939), Tower of London (1939), en The Forgotten Woman (1939).
Filmografie Rolprente 1938: Mother Carey's Chickens 1939: Son of Frankenstein 1939: Tower of London 1939: The Forgotten Woman
Video's 1994: The Making of 'Bambi'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu