Paul Dubov (10 Oktober 1918 – 20 September 1979) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ma Barker's Killer Brood (1960), Shock Corridor (1963), en With Six You Get Eggroll (1968).

Filmografie Rolprente 1951: Suicide Attack 1957: Guns Don't Argue 1957: China Gate 1959: Verboten! 1959: Tokyo After Dark 1960: Ma Barker's Killer Brood 1961: Underworld U.S.A. 1963: Shock Corridor 1968: With Six You Get Eggroll

Televisiereekse 1952: Dangerous Assignment 1955: Crusader 1958: Westinghouse Desilu Playhouse 1960: Bringing Up Buddy

Televisierolprente 1976: 20 Shades of Pink

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu