James Drury (18 April 1934 - 6 April 2020) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forbidden Planet (1956) en Pollyanna (1960), en in die televisiereekse The Virginian (1962) en The Adventures of Brisco County Jr. (1993).

Persoonlike lewe en dood Op 7 Februarie 1957, het Drury getrou met Cristall Othones. Hulle het twee kinders, Timothy en James III, en het geskei op 23 November 1964. Hy het getrou met Phyllis Jacqueline Mitchell op 27 April 1968, en hulle het geskei op 30 Januarie 1979. Hy trou vir 'n derde keer met Carl Ann Head op 30 Julie 1979 en hulle was getroud tot haar dood na 'n siekte op 25 Augustus 2019.

Hy het van natuurlike omstandighede gesterf op 6 April 2020.

Filmografie Rolprente 1956: Forbidden Planet 1960: Pollyanna 1960: Ten Who Dared 1962: Third of a Man 1962: The Devil's Children 1962: The Brazen Bell 1967: The Young Warriors 1969: Backtrack! 2005: Hell to Pay

Televisiereekse 1958: Decision 1962: The Virginian 1974: Firehouse 1993: The Adventures of Brisco County Jr. 2009: In the Bunkhouse with Red Steagall 2011: Tales of the Cap Gun Kid

Televisierolprente 1958: Bitter Heritage 1960: The Yank 1970: Breakout 1971: The Devil and Miss Sarah 1971: Mies Shiloh'sta 1985: The All American Cowboy 1994: River Invaders: The Scourge of Zebra Mussels 1995: Sturgeon: Ancient Survivors of the Deep 1996: Way Out West 1997: A Vanishing Melody: The Call of the Piping Plover Billy and the Bandit

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020