Fred Draper (2 September 1925 – 28 Desember 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Faces (1968), Husbands (1970), A Woman Under the Influence (1974), en Opening Night (1977).

Filmografie Rolprente 1968: Faces 1970: Husbands 1974: A Woman Under the Influence 1977: Opening Night

Televisiereekse 1971: Columbo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu