Rex Downing (gebore 25 April 1925) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wuthering Heights (1939), The Escape (1939), en Blood and Sand (1941).
Filmografie Rolprente 1939: Wuthering Heights 1939: The Escape 1939: Mandrake, the Magician 1941: Blood and Sand
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020