Lawson J. Deming (23 April 1913 – 24 April 2007) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rol in die televisiereeks Sir Graves Ghastly Presents (1967).

Filmografie Televisiereekse 1967: Sir Graves Ghastly Presents

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu