Ted Demme (26 Oktober 1963 – 13 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beautiful Girls (1996), Rounders (1998), Blow (2001), en A Decade Under the Influence (2003).
Filmografie Rolprente 1993: Who's the Man? 1994: The Ref 1996: Beautiful Girls 1998: Rounders 1998: Monument Ave. 1999: Life 2000: The Independent 2001: Blow 2003: A Decade Under the Influence
Televisiereekse 1998: ShortCuts
Televisierolprente 1997: SUBWAYStories: Tales from the Underground 1999: Where Music Meets Film: Live from Sundance
Video's 1987: Salt-N-Pepa: Push It 1994: Bruce Springsteen: Streets of Philadelphia 2001: Bruce Springsteen: The Complete Video Anthology 1978-2000
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu