Scott Curtis (gebore 5 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cameron's Closet (1988) en in die televisiereekse Highway to Heaven (1984) en Santa Barbara (1984).

Filmografie Rolprente 1988: Cameron's Closet

Televisiereekse 1984: Highway to Heaven 1984: Santa Barbara 1986: Melba 1988: Aaron's Way

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu