Dick Cusack (29 Augustus 1925 - 2 Junie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Eight Men Out (1988), The Fugitive (1993), While You Were Sleeping (1995), en Chain Reaction (1996).
Filmografie Rolprente 1988: Eight Men Out 1993: The Fugitive 1995: While You Were Sleeping 1996: Chain Reaction
Televisierolprente 1999: The Jack Bull
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu