Harry Crosby (gebore 8 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse beleggingsbankier en 'n voormalige akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday the 13th (1980) en Hollow Venus: Diary of a Go-Go Dancer (1989), en in die televisiereeks Double Trouble (1984).

Filmografie Rolprente 1980: Friday the 13th 1989: Hollow Venus: Diary of a Go-Go Dancer

Televisiereekse 1984: Double Trouble

Televisierolprente 1980: Riding for the Pony Express 1981: The Private History of a Campaign That Failed

Video's 1991: The Magic of Bing Crosby 1998: A Bing Crosby Christmas 2009: Bing Crosby Christmas Crooner

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu