Rupert Crosse (29 November 1927 – 5 Maart 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadows (1958), Ride in the Whirlwind (1966), en The Reivers (1969), en in die televisiereeks Ben Casey (1961).

Filmografie Rolprente 1958: Shadows 1966: Ride in the Whirlwind 1969: The Reivers

Televisiereekse 1961: Ben Casey 1971: The Partners

Televisierolprente 1971: Confessions of a Top Crime Buster

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu