Douglas Croft (12 Augustus 1926 – 24 Oktober 1963) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pride of the Yankees (1942), Kings Row (1942), Yankee Doodle Dandy (1942), en Batman (1943).
Filmografie Rolprente 1942: The Pride of the Yankees 1942: Kings Row 1942: Yankee Doodle Dandy 1942: Not a Ladies' Man 1943: Batman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu