Laird Cregar (28 Julie 1913 – 9 Desember 1944) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Wake Up Screaming (1941), Blood and Sand (1941), Heaven Can Wait (1943), en The Lodger (1944).
Filmografie Rolprente 1941: I Wake Up Screaming 1941: Blood and Sand 1941: Hudson's Bay 1942: The Black Swan 1942: Joan of Paris 1942: Rings on Her Fingers 1942: Ten Gentlemen from West Point 1942: This Gun for Hire 1943: Heaven Can Wait 1943: Holy Matrimony 1944: The Lodger 1945: Hangover Square
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1944 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1913