Pat Corley (1 Junie 1930 – 11 September 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hand (1981), Kiss My Grits (1982), en Mr. Destiny (1990), en in die televisiereeks Murphy Brown (1988).
Filmografie Rolprente 1981: The Hand 1982: Kiss My Grits 1990: Mr. Destiny
Televisiereekse 1983: Bay City Blues 1984: Hawaiian Heat 1986: He's the Mayor 1987: J.J. Starbuck 1988: Murphy Brown 2002: TV Tales
Televisierolprente 1977: Martinelli, Outside Man 1984: Used Cars 1985: Stark 1985: Stormin' Home 1986: Stark: Mirror Image 1987: The Stepford Children 1990: In Defense of a Married Man 2002: Murphy Brown: TV Tales
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu