Regis Cordic (15 Mei 1926 – 16 April 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Telefon (1977) en The Transformers: The Movie (1986), en in die televisiereekse Kung Fu (1972) en The Transformers (1984).
Filmografie Rolprente 1977: Telefon 1977: John Hus 1986: The Transformers: The Movie
Televisiereekse 1972: Kung Fu 1976: Dynomutt Dog Wonder 1977: C B Bears 1984: The Transformers 1985: Galtar and the Golden Lance
Televisierolprente 1979: Gulliver's Travels 1988: The Secret Identity of Jack the Ripper
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu