Sam Coppola (31 Julie 1932 – 5 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Saturday Night Fever (1977), Fatal Attraction (1987), Jacob's Ladder (1990), en Money for Nothing (1993).
Filmografie Rolprente 1970: Interplay 1977: Saturday Night Fever 1987: Fatal Attraction 1990: Jacob's Ladder 1993: Money for Nothing 2008: House of Satisfaction 2009: Reunion 2009: Run It
Televisiereekse 1971: Primus 1992: Crossroads
Televisierolprente 2009: Ben Again
Video's 2007: Saturday Night Fever: A 30 Year Legacy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu