Die jaar 1636 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 36ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 26 Maart – Opening van die Universiteit van Utrecht met die openingsrede van sy eerste rektor, die teoloog Gisbertus Voetius.

Geboortes 6 Februarie – Heiman Dullaart, skilder en digter tydens Nederland se Goue Eeu († 1684). 13 April – Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein, krygsman en administratiewe beampte van die VOC († 1691).

Sterftes

Kategorie:17de eeu