Tim Choate (11 Oktober 1954 – 24 September 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blow Out (1981) en Pearl Harbor (2001), en in die televisiereekse Babylon 5 (1994) en Cold Case (2003).

Filmografie Rolprente 1979: The Europeans 1980: Jane Austen in Manhattan 1981: Blow Out 1983: The First Time 2001: Pearl Harbor

Televisiereekse 1989: Dragnet 1994: Babylon 5 2003: Cold Case

Televisierolprente 1989: Spy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu