George Chung is 'n Amerikaanse vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hawkeye (1988), Blood Street (1988), en Honeymoon in Vegas (1992), en in die televisiereeks Call to Cosplay (2014).

Filmografie Rolprente 1987: Fight to Win 1988: Hawkeye 1988: Blood Street 1988: Jungle Heat 1992: Honeymoon in Vegas

Televisiereekse 2014: Call to Cosplay

Video's 1985: Defend Yourself! 1994: Kindergarten Ninja

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu