Harry Cheshire (16 Augustus 1891 – 16 Junie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Moonrise (1948), Impact (1949), Air Hostess (1949), en The First Traveling Saleslady (1956).

Filmografie Rolprente 1943: O, My Darling Clementine 1948: Moonrise 1948: Slippy McGee 1949: Impact 1949: Air Hostess 1956: The First Traveling Saleslady

Televisiereekse 1952: Meet Millie 1953: Summer Theatre 1955: Professional Father 1955: Buffalo Bill, Jr. 1958: Lawman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu