Charles Chaplin jr. (5 Mei 1925 – 20 Maart 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fangs of the Wild (1954), Girls Town (1959), en The Beat Generation (1959), en in die televisiereeks Matinee Theatre (1955).
Filmografie Rolprente 1954: Fangs of the Wild 1954: Columbus Discovers Kraehwinkel 1959: Girls Town 1959: The Beat Generation
Televisiereekse 1955: Matinee Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu