Michael Chaplin (gebore 7 Maart 1946) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A King in New York (1957), The Sandwich Man (1966), en Charlie Chaplin Untold Story.
Filmografie Rolprente 1957: A King in New York 1966: The Sandwich Man 1967: Charlie Chaplin: Mennesket, Klovnen & Instruktøren Charlie Chaplin Untold Story
Televisierolprente 2003: Charlie Chaplin: The Forgotten Years
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu