Phil Chambers (16 Junie 1916 – 16 Januarie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Mole People (1956) en in die televisiereekse The Life and Legend of Wyatt Earp (1955), The Wild Wild West (1965), en The Big Valley (1965).

Filmografie Rolprente 1956: The Mole People

Televisiereekse 1955: The Life and Legend of Wyatt Earp 1955: My Friend Flicka 1957: The Gray Ghost 1965: The Wild Wild West 1965: The Big Valley

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1993