Kim Chan (28 Desember 1917 – 5 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fifth Element (1997), Lethal Weapon 4 (1998), The Corruptor (1999), en 16 Blocks (2006).

Filmografie Rolprente 1991: American Shaolin 1997: The Fifth Element 1998: Lethal Weapon 4 1999: The Corruptor 2004: Zen Noir 2006: 16 Blocks

Televisiereekse 1993: Kung Fu: The Legend Continues

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu