Albrandswaard is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 26 000 in 2022 en 'n oppervlakte van 24 km².

Die munisipaliteit is in 1985 gestig deur die saamvoeging van Poortugaal en Rhoon en is in die weste van die IJsselmonde-eiland geleë, aan die noordoewer van die Ou Maas-rivier.

Plekke Dorpies: Poortugaal Rhoon Portland (nuwe buurt)

Gehuggies: Koedood (deels in Barendrecht) Smitshoek (grootliks in Barendrecht)

Nywerheidsterrein (amptelik woonplek): Rotterdam-Albrandswaard

Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:

Party Setels 2010 2014 2018 2022 Echt voor Albrandswaard (EVA) 7 5 4 6 VVD 5 6 5 4 Stem-Lokaal 3 3 GL–PvdA 3 CDA 2 2 2 3 Leefbaar Albrandswaard 3 1 Nieuwe Albrandswaardse Partij (NAP) 1 2 1 1 PvdA 3 2 1 CU–SGP 1 1 1 GL 1 Onafhankelijke Partij <br/ > Albrandswaard (OPA) 3 Totaal 19 21 21 21

Bekende mense Alexander Pechtold (*1965), politikus

Naburige munisipaliteite

Galery

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland