John Cazale (12 Augustus 1935 – 13 Maart 1978) was 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Godfather: Part II (1974), The Conversation (1974), en Dog Day Afternoon (1975).
Filmografie Rolprente 1972: The Godfather 1974: The Godfather: Part II 1974: The Conversation 1975: Dog Day Afternoon 1978: The Deer Hunter 2004: Based on a True Story
Televisierolprente 1990: The Godfather Family: A Look Inside
Video's 2006: 'Dog Day Afternoon': The Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu