Marc Cavell (28 Junie 1939 – 29 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man from the Alamo (1953), The Wild Angels (1966), Devil's Angels (1967), en Cool Hand Luke (1967).

Filmografie Rolprente 1953: The Man from the Alamo 1959: The Purple Gang 1966: The Wild Angels 1967: Devil's Angels 1967: Cool Hand Luke

Televisiereekse 1959: Troubleshooters 1966: Pistols 'n' Petticoats

Televisierolprente 1953: Socrates' Wife 1956: Assignment: Mexico

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu