Christopher Castile (gebore 15 Junie 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beethoven (1992) en Beethoven's 2nd (1993), en in die televisiereekse Are You Afraid of the Dark? (1990) en Step by Step (1991).
Filmografie Rolprente 1992: Beethoven 1993: Beethoven's 2nd
Televisiereekse 1990: Are You Afraid of the Dark? 1991: Step by Step
Televisierolprente 1994: ABC Sneak Peek with Step by Step
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu