Candy Candido (25 Desember 1913 – 19 Mei 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Peter Pan (1953), Plunderers of Painted Flats (1959), The Phantom Tollbooth (1970), en The Great Mouse Detective (1986).

Filmografie Rolprente 1953: Peter Pan 1959: Plunderers of Painted Flats 1970: The Phantom Tollbooth 1986: The Great Mouse Detective

Televisierolprente 1955: Botsford's Beanery 1960: Nature's Better Built Homes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu