Brandon Call (gebore 17 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jagged Edge (1985), Warlock (1989), en Blind Fury (1989), en in die televisiereeks Step by Step (1991).

Filmografie Rolprente 1985: Jagged Edge 1989: Warlock 1989: Blind Fury

Televisiereekse 1987: The Charmings 1988: Something Is Out There 1991: Step by Step

Televisierolprente 1985: Slickers 1994: ABC Sneak Peek with Step by Step

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu