Henry Calvin (25 Mei 1918 – 6 Oktober 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Babes in Toyland (1961) en Ship of Fools (1965), en in die televisiereeks Zorro (1957).
Filmografie Rolprente 1956: Crime Against Joe 1958: The Sign of Zorro 1959: Zorro, the Avenger 1960: Toby Tyler or Ten Weeks with a Circus 1961: Babes in Toyland 1965: Ship of Fools
Televisiereekse 1950: Musical Comedy Time 1957: Zorro
Televisierolprente 1957: The Yeoman of the Guard 1971: The Boy and the Turtle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu