Ronnie Burns (9 Julie 1935 – 14 November 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bernardine (1957) en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show (1950), The George Burns Show (1958), en Happy (1960).
Filmografie Rolprente 1957: Bernardine 1961: Anatomy of a Psycho
Televisiereekse 1950: The George Burns and Gracie Allen Show 1958: The George Burns Show 1960: Happy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu