Stephen W. Burns (15 November 1954 – 20 Februarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Herbie Goes Bananas (1980) en in die televisiereekse 240-Robert (1979) en Simon & Simon (1981).

Filmografie Rolprente 1980: Herbie Goes Bananas 1986: Spiker

Televisiereekse 1979: 240-Robert 1981: Simon & Simon

Televisierolprente 1978: Li'l Abner in the Dogpatch Today

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu